@kyknet
  @kyknet
kyknettv | Amptelike Lokprent – Ons | Silwerskermfees 2024 | kykNET @kyknet | Uploaded 2 months ago | Updated 5 hours ago
’n Film deur Christopher van der Westhuizen: Wanneer ’n reeks onthullings en ’n noodlottige gebeurtenis die grondslag van hul verhouding skud, word Liezl en Dirk gedwing om hul diepste vrese, onsekerhede en die gevolge van hul dade in die gesig te staar. Na hulle 'n nag vol skokkende draaie en emosionele onstuimigheid moet navigeer, verander hul lewens onherroeplik.

Ons is die donker reis van ’n getroude paar wie se lewens verstrengel is in ’n web van verraad, misverstand, liefde, dood en die betekenis van die lewe.

#Silwerskermfees
---
Kyk dit nou op DStv: https://bit.ly/2JaLeXL
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - https://bit.ly/2V049Hc
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Volg kykNET op Instagram: https://www.instagram.com/kyknettv
EN TikTok: https://www.tiktok.com/@kyknett
Besoek http://kyknet.dstv.com

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Amptelike Lokprent – Ons | Silwerskermfees 2024 | kykNETAmptelike Lokprent – Die boodskapper| Silwerskermfees 2024 | kykNETAmptelike Lokprent – Jan Bloed | Silwerskermfees 2024 | kykNETAmptelike voorskou – Anzél in die Boland | S4 | kykNETVoorskou: 17 - 20 Junie 2024 – Diepe waters | S2 | kykNETAchy Breaky Heart - Oppi Noot | S1 | Episode 3 | kykNETAmptelike lokprent - Stilte - Silwerskermfees 2024 | kykNETAmptelike Lokprent – Die Skynwerper | Silwerskermfees 2024 | kykNETVoorskou: 24 - 27 Junie 2024 – Diepe waters | S2 | kykNETAmptelike Lokprent – Liminale | Silwerskermfees 2024 | kykNETAmptlike Lokprent - ’n Weldeurdagte wagwoord vir Wikus van Wyk | kykNETAmptelike Lokprent – Noise & Neighbours | Silwerskermfees 2024 | kykNET

Amptelike Lokprent – Ons | Silwerskermfees 2024 | kykNET @kyknet