@kyknet
  @kyknet
kyknettv | Amptelike Lokprent – Jan Bloed | Silwerskermfees 2024 | kykNET @kyknet | Uploaded 2 months ago | Updated 5 hours ago
Alister Fortuin, ook bekend as Jan Bloed, van Westbury, Johanneburg, is ’n voormalige lid van die Fast Guns en Varados-bendes.

Die kyker ontmoet sy ma, Felicity, wat hom nooit as Jan Bloed geken of gesien het nie; sy seun in die tronk, Vercaino, en sy vrou, Engeline, saam met wie hy nou ’n nuwe lewe het. Alister stap deur Westbury en ander areas wat ’n groot impak op sy lewe as Jan Bloed gehad het. Hy wys die plek waar hy sy eerste moord gepleeg het en sy “blomplekke”, en hy ontmoet weer mense uit sy verlede.

Alistair voel geroepe om pastoor te word en ’n volgende generasie op ’n beter pad as dié van bendes en geweld te lei. Sal Alister wanneer Vercaino vrygelaat word, daardie noue weg saam met sy seun kan stap?

#Silwerskermfees
---
Kyk dit nou op DStv: https://bit.ly/2JaLeXL
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - https://bit.ly/2V049Hc
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Volg kykNET op Instagram: https://www.instagram.com/kyknettv
EN TikTok: https://www.tiktok.com/@kyknett
Besoek http://kyknet.dstv.com

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Amptelike Lokprent – Jan Bloed | Silwerskermfees 2024 | kykNETAmptelike voorskou – Anzél in die Boland | S4 | kykNETVoorskou: 17 - 20 Junie 2024 – Diepe waters | S2 | kykNETAchy Breaky Heart - Oppi Noot | S1 | Episode 3 | kykNETAmptelike lokprent - Stilte - Silwerskermfees 2024 | kykNETAmptelike Lokprent – Die Skynwerper | Silwerskermfees 2024 | kykNETVoorskou: 24 - 27 Junie 2024 – Diepe waters | S2 | kykNETAmptelike Lokprent – Liminale | Silwerskermfees 2024 | kykNETAmptlike Lokprent - ’n Weldeurdagte wagwoord vir Wikus van Wyk | kykNETAmptelike Lokprent – Noise & Neighbours | Silwerskermfees 2024 | kykNETAmptelike Lokprent - Gebokste Liefde - Silwerskermfees 2024 | kykNETRonde 3 - Oppi Noot | S1 | Episode 3 | kykNET

Amptelike Lokprent – Jan Bloed | Silwerskermfees 2024 | kykNET @kyknet