@kyknet
  @kyknet
kyknettv | Amptlike Lokprent - ’n Weldeurdagte wagwoord vir Wikus van Wyk | kykNET @kyknet | Uploaded 2 months ago | Updated 5 hours ago
Die tegnofobiese Wikus van Wyk word slagoffer van ’n slenter wanneer hy sy Google-wagwoord moet opstel om sy kleinkind wat oorsee woon, deur ’n video-oproep te kan ontmoet. Maar is die persoon wat hom moet help alles wie hy voorgee om te wees?

---
Kyk dit nou op DStv: https://bit.ly/2JaLeXL
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - https://bit.ly/2V049Hc
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Volg kykNET op Instagram: https://www.instagram.com/kyknettv
EN TikTok: https://www.tiktok.com/@kyknett
Besoek http://kyknet.dstv.com

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Amptlike Lokprent - ’n Weldeurdagte wagwoord vir Wikus van Wyk | kykNETAmptelike Lokprent – Noise & Neighbours | Silwerskermfees 2024 | kykNETAmptelike Lokprent - Gebokste Liefde - Silwerskermfees 2024 | kykNETRonde 3 - Oppi Noot | S1 | Episode 3 | kykNETKarla, Charity in gevaar – Diepe waters | S2 | Ep 154 | kykNET

Amptlike Lokprent - ’n Weldeurdagte wagwoord vir Wikus van Wyk | kykNET @kyknet