@kyknet
  @kyknet
kyknettv | Amptelike Lokprent – Noise & Neighbours | Silwerskermfees 2024 | kykNET @kyknet | Uploaded 2 months ago | Updated 5 hours ago
Noise & Neighbours is die storie van ’n verveelde dogtertjie en ’n man wat moed opgegee het. Bolelo, die dogter van ’n werkende enkelma, bring haar dae alleen deur. Helmut is die buurman in die woonstel onder hulle. Hy verwyl wat oor is van sy lewe voor die TV.

Toe Bolelo ’n klavier vir haar verjaarsdag kry, veroorsaak dit konsternasie. Wanneer sy klavier speel, stamp ’n omgekrapte Helmut met ’n besemstok teen die plafon en eis dat sy ophou om sy rus te versteur. Geleidelik verander hulle stryery egter in ’n gesprek. Hulle word vriende wat mekaar nooit ontmoet nie, maar tog altyd, deur dik en dun, daar is vir mekaar.

#Silwerskermfees
---
Kyk dit nou op DStv: https://bit.ly/2JaLeXL
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - https://bit.ly/2V049Hc
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Volg kykNET op Instagram: https://www.instagram.com/kyknettv
EN TikTok: https://www.tiktok.com/@kyknett
Besoek http://kyknet.dstv.com

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Amptelike Lokprent – Noise & Neighbours | Silwerskermfees 2024 | kykNETAmptelike Lokprent - Gebokste Liefde - Silwerskermfees 2024 | kykNETRonde 3 - Oppi Noot | S1 | Episode 3 | kykNETKarla, Charity in gevaar – Diepe waters | S2 | Ep 154 | kykNET

Amptelike Lokprent – Noise & Neighbours | Silwerskermfees 2024 | kykNET @kyknet