@kyknet
  @kyknet
kyknettv | Amptelike Lokprent – Die Skynwerper | Silwerskermfees 2024 | kykNET @kyknet | Uploaded 2 months ago | Updated 5 hours ago
Gekluister aan sy donker verlede, voer Nelis ’n afgesonderde bestaan saam met sy verlamde, verbitterde vader. Nadat ’n insident by sy werk hom skielik werkloos laat, waag hy ’n kans en skryf in om deel te neem aan die realiteitsreeks Die Skynwerper.

Ná ’n mislukte oudisie groei sy agterdog dat die sielkundige manipuleerder en aanbieder van die reeks in der waarheid ’n marionetmeester is wat sy werklikheid vanuit die skaduwees beheer.

#Silwerskermfees
---
Kyk dit nou op DStv: https://bit.ly/2JaLeXL
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - https://bit.ly/2V049Hc
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Volg kykNET op Instagram: https://www.instagram.com/kyknettv
EN TikTok: https://www.tiktok.com/@kyknett
Besoek http://kyknet.dstv.com

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Amptelike Lokprent – Die Skynwerper | Silwerskermfees 2024 | kykNETVoorskou: 24 - 27 Junie 2024 – Diepe waters | S2 | kykNETAmptelike Lokprent – Liminale | Silwerskermfees 2024 | kykNETAmptlike Lokprent - ’n Weldeurdagte wagwoord vir Wikus van Wyk | kykNETAmptelike Lokprent – Noise & Neighbours | Silwerskermfees 2024 | kykNETAmptelike Lokprent - Gebokste Liefde - Silwerskermfees 2024 | kykNETRonde 3 - Oppi Noot | S1 | Episode 3 | kykNETKarla, Charity in gevaar – Diepe waters | S2 | Ep 154 | kykNET

Amptelike Lokprent – Die Skynwerper | Silwerskermfees 2024 | kykNET @kyknet