@kyknet
  @kyknet
kyknettv | Amptelike lokprent - Stilte - Silwerskermfees 2024 | kykNET @kyknet | Uploaded 2 months ago | Updated 5 hours ago
Die veelbekroonde regisseur en kinematograaf Jozua Malherbe skep ’n ryk, meesleurende visuele droom vol teenstrydige emosies rondom ’n gedig van Hunter Kennedy oor vaderskap en hoe ons met die loop van tyd verander en tog ook dieselfde bly. Hunter, die liriekskrywer van Fokofpolisiekar en Die Heuwels Fantasties, lees self sy gedig voor.

---
Kyk dit nou op DStv: https://bit.ly/2JaLeXL
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - https://bit.ly/2V049Hc
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Volg kykNET op Instagram: https://www.instagram.com/kyknettv
EN TikTok: https://www.tiktok.com/@kyknett
Besoek http://kyknet.dstv.com

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Amptelike lokprent - Stilte - Silwerskermfees 2024 | kykNETAmptelike Lokprent – Die Skynwerper | Silwerskermfees 2024 | kykNETVoorskou: 24 - 27 Junie 2024 – Diepe waters | S2 | kykNETAmptelike Lokprent – Liminale | Silwerskermfees 2024 | kykNETAmptlike Lokprent - ’n Weldeurdagte wagwoord vir Wikus van Wyk | kykNETAmptelike Lokprent – Noise & Neighbours | Silwerskermfees 2024 | kykNETAmptelike Lokprent - Gebokste Liefde - Silwerskermfees 2024 | kykNETRonde 3 - Oppi Noot | S1 | Episode 3 | kykNETKarla, Charity in gevaar – Diepe waters | S2 | Ep 154 | kykNET

Amptelike lokprent - Stilte - Silwerskermfees 2024 | kykNET @kyknet