@kyknet
  @kyknet
kyknettv | Amptelike Lokprent – Die boodskapper| Silwerskermfees 2024 | kykNET @kyknet | Uploaded 2 months ago | Updated 5 hours ago
’n Kleimannetjie word wonderbaarlik tot lewe verwek deur die trane van jong Jake, ’n seuntjie vasgevang in sy ouers se bitter konflik. Jake het die knapie self uit klei geskep, maar nou is hierdie mannetjie ’n boodskapper met ’n missie: Hy móét ’n weggooibrief van Jake se pa wat hy gevind het, aan sy ma aflewer.

#Silwerskermfees
---
Kyk dit nou op DStv: https://bit.ly/2JaLeXL
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - https://bit.ly/2V049Hc
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Volg kykNET op Instagram: https://www.instagram.com/kyknettv
EN TikTok: https://www.tiktok.com/@kyknett
Besoek http://kyknet.dstv.com

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Amptelike Lokprent – Die boodskapper| Silwerskermfees 2024 | kykNETAmptelike Lokprent – Jan Bloed | Silwerskermfees 2024 | kykNETAmptelike voorskou – Anzél in die Boland | S4 | kykNETVoorskou: 17 - 20 Junie 2024 – Diepe waters | S2 | kykNETAchy Breaky Heart - Oppi Noot | S1 | Episode 3 | kykNETAmptelike lokprent - Stilte - Silwerskermfees 2024 | kykNETAmptelike Lokprent – Die Skynwerper | Silwerskermfees 2024 | kykNETVoorskou: 24 - 27 Junie 2024 – Diepe waters | S2 | kykNETAmptelike Lokprent – Liminale | Silwerskermfees 2024 | kykNETAmptlike Lokprent - ’n Weldeurdagte wagwoord vir Wikus van Wyk | kykNETAmptelike Lokprent – Noise & Neighbours | Silwerskermfees 2024 | kykNETAmptelike Lokprent - Gebokste Liefde - Silwerskermfees 2024 | kykNET

Amptelike Lokprent – Die boodskapper| Silwerskermfees 2024 | kykNET @kyknet