Uploaded March 2015 | Updated September 2026, 2 weeks ago
Tydens die jaarlikse Gr. 6 Sterrekunde SPES van die Kaapland Voortrekkers moet elke groep 'n kreet, liedjie of kletsrym skep van hul planeet of die Son. Hier is 2015 se pogings. Neptunus (die laaste groep) het met die louere weggestap!