Uploaded March 2019 | Updated September 2026, 3 weeks ago
Carol Botha was vir 15 jaar betrokke by OOG waar sy ons na ongelooflike hoogtes gelei het. Sy was die persoon wat instrumenteel was vir die hoogs suksesvolle Taamonument Sterrekykpienieks.
"Carol, weereens baie baie dankie vir al die jare se onbaatsugtige diens aan OOG. Jy het ons letterlik tot die volgende vlak gelei en OOG ’n huishoudelike naam gemaak. Ons vertrou ons gaan jou steeds gereeld sien en nog baie van jou hoor, maar ons gun jou nou ’n welverdiende ruskansie." aldus Willie Koorts