Uploaded March 2019 | Updated September 2026, 2 weeks ago
As dit reën in die Tankwa Karoo, dan reën dit behoorlik! Oorspronklike video aan my op WhatsApp gestuur deur Hennie Gerber, dit kom blybaar van Pierre Schoeman. Ek het die klankbaan so bietjie gesensor en die beeld so effens inge-zoom.