Uploaded October 2015 | Updated September 2026, 3 weeks ago
Die 40-jaar verjaardag van die Afrikaanse Taalmonument was gevier met die afvuur van vier kanonne - een vir elke dekade! Twee glanspersoonlikhede, Donnalee Roberts en Ivan Botha (van "Pad na jou Hart"-faam) het elk die eer gehad om 'n lont aan te steek. Die laai-proses sovel as al vier afvuurings word in hierdie video gewys.