Uploaded July 2019 | Updated September 2026, 5 days ago
Hey all!
This is a little passion project. I obviously can't do all the voices in this project, so I used a plug-in called Rovee (you can hear it on the captain, lol). I loved working on this and I really hope you guys enjoy it as much as I did making it!
Dubbing is such an art form and I absolutely love doing it!! I tried to retain as much of the original audio as I could, because I adored the sound design - I still have a soft-spot for that dub-step sound. Where I couldn't use a karaoke function to remove voices, I used either other pieces within the short to patch it, or the YouTube Library's music, sound effects and a range of other tools.
Again, I hope you love watching it as much as I did making it!
Original version:
(CC) Blender Foundation | mango.blender.org
_________________________
Hey almal!
Hierdie is 'n klein passie-projek. Natuurlik kan ek nie al die stemme in die projek doen nie, so ek het gebruik gemaak van Rovee (jy kan die tekstuur hoor in die kaptein karakter, lol). Ek het dit baie geniet om hieraan te werk en ek hoop julle geniet dit net soveel of meer!!
Oorklanking is so 'n kuns en ek is mal daaroor!! Ek het soveel as moontlik van die oorspronklike klank probeer hou, want ek hou van die klankontwerp - ek het nogsteeds 'n sagte plekkie vir daardie dubstep-klank. Waar ek nie 'n karaoke funksie kon gebruik om stemme uit te haal nie, het ek ander dele gebruik om dit toe te plak, of gebruik gemaak van die YouTube musiek- en klank-effek mediateek en 'n reeks ander programme.
Weereens, ek hoop julle hou netso daarvan as wat ek het om dit te maak!!
Oorspronklike weergawe: