Uploaded February 2017 | Updated November 2026, 3 days ago
Wat 'n party! Die 2017 Bok Radio MSC Sinfonia cruise na Walvisbaai (néé Luderitz ... néé nêrens) van vyf dae, hier ingedruk in 15 minute! Sien Kurt Darren en Refenstse vir die eerste keer saam op die verhoog!. Ander kunstenaars soos Die Broers, Wicus van der Merwe, Joe F, Leah en Dowwe Dolla, het vir groot vermaak gesorg. Beleef al die aspekte van bootreis saam! Moenie die aankoms in die mooiste hawe in die wêreld mis aan die einde nie!