@kyknet
  @kyknet
kyknettv | Amptelike Lokprent - Som van twee - Silwerskermfees 2024 | kykNET @kyknet | Uploaded 2 months ago | Updated 5 hours ago
Henk is ’n ervare sielkundige, maar ná die verlies van sy vrou, Nicolene, is hy magteloos om homself te help. Hy kan ook nie deurdring tot sy seun, Renier, nie wat sy pyn agter woede en ontkenning verberg. Tydens Nicolene se begrafnis bieg Henk dat hy destyds die matriek-Wiskundevraestel aan die ganse Barberton uitgelek het. ’n Ondersoek volg en die hele klas van 1990 moet die eksamen herskryf of hul matrieksertifikaat verloor.

Henk vra Renier om hom te tutor, maar dit sukkel. En sy ou klasmaats is woedend oor die moeilikheid wat hy veroorsaak het. Dinge ruk hand uit en bring Henk voor ’n onmoontlike keuse te staan.

#Silwerskermfees

---
Kyk dit nou op DStv: https://bit.ly/2JaLeXL
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - https://bit.ly/2V049Hc
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Volg kykNET op Instagram: https://www.instagram.com/kyknettv
EN TikTok: https://www.tiktok.com/@kyknett
Besoek http://kyknet.dstv.com

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Amptelike Lokprent - Som van twee - Silwerskermfees 2024 | kykNETVoorskou: 17 - 20 Junie | kykNETHulle beskerm vir Groenkloof – Plaasjapie | S2 | Ep 9 | kykNETHoe Jéan haar lewe omgedraai het - Vreemder As Fiksie | S1 | Episode 12 | kykNETNog n geveg oor Carlo – Suidooster | S10 | Ep 55 | kykNETPittige sêgoed - Juffrou X | S1 | kykNET’n Boodskap van Etienne – Plaasjapie | S2 | Ep 9 | kykNETHallo weer André – Diepe waters | S2 | Ep 155 | kykNETVlug na Egipte: Begin 13 Januarie 2015 om 20:30Jéan se ma vertel haar storie - Vreemder As Fiksie | S1 | Episode 12 | kykNETDie einde is in sig - Juffrou X | S1 | Episode 8 | kykNETNuwe seisoen, nuwe gesprekke – Laataand by Rian | S3 | kykNET

Amptelike Lokprent - Som van twee - Silwerskermfees 2024 | kykNET @kyknet