@kyknet
  @kyknet
kyknettv | Vlug na Egipte: Begin 13 Januarie 2015 om 20:30 @kyknet | Uploaded 9 years ago | Updated 5 days ago
VLUG NA EGIPTE is n nuwe dramareeks uit die pen van gesoute draaiboekskrywer Paul C. Venter en vervaardig en geregisseer deur Human Stark. Die 13 uur-lange episodes word vanaf Dinsdag, 13 Januarie 2015 om 20:30 op kykNET uitgesaai en n verdere seisoen van 13 episodes sal direk daarop volg.

Venter, skrywer van immer-gewilde reekse soos Konings, Torings en Arende, se jongste storie speel af op n tipiese Karoo-dorpie genaamd Breipaal - die oumense het glo toentertyd rieme daar gebrei deur hulle styf om n paal te draai.


Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Besoek www.kyknet.co.za

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Vlug na Egipte: Begin 13 Januarie 2015 om 20:30Jéan se ma vertel haar storie - Vreemder As Fiksie | S1 | Episode 12 | kykNETR1, 000, 000-wense  Die brug | S1 | Ep 7 | kykNETAmptelike Lokprenk: Oppi Noot | Seisoen 1 | kykNETDie einde is in sig - Juffrou X | S1 | Episode 8 | kykNETWie sal ek stuur en wie sal gaan  Koortjies met Jonathan Rubain | kykNETNuwe seisoen, nuwe gesprekke – Laataand by Rian | S3 | kykNET“Niks gebede nie” – Suidooster | S10 | Ep 57 | kykNET“Julle, dis ’n goeie dag” – Plaasjapie | S2 | Ep 10 | kykNETBlouberg se strand - Oppi Noot | S1 | Episode 4 | kykNETGrant vertel van sy lewe nou - Vreemder As Fiksie | S1 | Episode 13 | kykNETVoorskou: 24 - 28 Junie 2024 – Suidooster | S10 | kykNET

Vlug na Egipte: Begin 13 Januarie 2015 om 20:30 @kyknet