Uploaded August 2011 | Updated September 2026, 4 days ago
Rian ‘Rooi Jan’ Malan geen pad na die Kalahari. Hy’s ‘n stadskind wat doer anderkand die diep donker waters van die Oranjerivier wil gaan vergeet van homself, van sy simpel werk en van sy ongelukkige huwelik. As hy ry, ontdek hy ‘n raaiselagtige geheim wanneer die radio aanhou om musiek te speel vanaf ‘n sender wat auitsaai vanaf ‘n mistieke tussenwereld. Die klanke maak die binneboer in hom wakker. Rooi Jan besluit om die groot geheim losmaak uit die dodelike greep van die inkennige binnelanders.
After many days and nights of mental and physical tribulation, he is eventually granted both revelation and sanctuary. But in the end, like a violent duststorm that seems likely to shatter the eardrums, Oppikoppi threatens to change all that.
Regisseur: Lloyd Ross - Draaiboekskrywer: Rian Malan & Ian Roberts