Uploaded April 2022 | Updated September 2026, 3 weeks ago
Hierdie video vervang die oorspronklike live-stream by youtu.be/N-NkeQyoVGs wat sekere gebreke gehad het met stiltes aanvanklik, dele wat verdwyn het, klank- en beeld-probleme, ens.
Die diens was waargeneem deur ds Nelis van Rensburg vanuit die NG Kerk, Wellington-Oos op Sondag, 12 Desember 2021 om 11 vm.
Ons neem met hartseer afskeid van ons geliefde Pietie / Piet Skollie in die ouderdom van 62 jaar. Ons sou hom so graag nog langer by ons wou hê, maar gun hom die rus. Hy het dapper en positief se kruis gedra. Ons sal hom altyd onthou as 'n mense-mens.