Uploaded November 2026 | Updated November 2026, 3 days ago
© Copyright Michael Tellinger - All rights reserved
LEEUS
VERS: In die hart van Afrika
Vra niemand vir n leeu n vraag nie
Slapend in die gras en skadu
Hy slaap en hy gaap, maak hom nie kwaad nie
BRUG: Sy wyfie is op jag vannag
Vir die trop wat honger wag
Maar Koning, vaak ou leeu, snork vir nog n dag
KOOR: Trap in jou spoor en bly tjoepstil
Oppas as ou vuilbaard brul
Nooit te naby, geen geraas
Koning Leeu bly maar baas