Kom na YAHUSHUA Jesus Christus @katpiering123
Kom na YAHUSHUA Jesus Christus  @katpiering123
Uploaded January 2011 | Updated November 2026, 3 hours ago
Wil jy weet hoekom jy gebore is? Wil jy jou roeping op aarde vervul? As dit jou begeertes is dan is jou eerste stap na n vervullende lewe om hierdie verlossings gebed te bid. Jou doel op aarde is om in verhouding met jou Skepper YAHUVEH/YAHWEH te staan. Jou hemelse Vader verlang dit van jou, maar dit is jou keuse. Neem die eerste stap deur YAHUSHUA/Jesus as jou verlosser aan te neem. HY het jou verlos van jou wetteloosheid/sondes. Sodat wanneer jy HOM met jou mond aangeneem het, dan kan jy met jou dade wys dat HY jou verlosser is deur die VADER se instruksies/ gebooie/ wette te onderhou soos die GEES dit op jou hart skryf, Jer.31:33;Heb.10:16.
=============================================================
amightywind.com
almightywind.com
Afrikaans Yahushua Jesus Verlosser Messias Seun Vader Yahuwah Yahuveh Yahweh YAH Skepper liefde verlossing christen Bybel gebooie wette instruksies Exodus 20 hemel geloof dade genade hoop heiligmaking heilig lewe
Kom na YAHUSHUA Jesus ChristusWho has the Holy Spirit P1NOT ALL BE TEACHERSChristmas facts Part 3Names of our heavenly Father and Son.Introduction video1 JOHN CH2 P1Name importance P1gendre of Holy Spirit part 4Galatians CH6 P2Galatians CH4 P1When will the second coming happen?
Jesusstrongtower |

Kom na YAHUSHUA Jesus Christus

SHARE TO X SHARE TO REDDIT SHARE TO FACEBOOK WALLPAPER