Uploaded March 2015 | Updated November 2026, 2 days ago
Een van Oom Manie Groenewald se laaste openbare optredes voor sy heengaan op 20 Augustus 2015. Wat 'n voorreg om hom nog vir oulaas in lewende lywe te kon beleef op 7 Maart 2015. Die hoogtepunt van die Baardskeerdersbos Bazaar is virseker die optrede van die oorspronklike Baardskeerdersbos Boereorkes onder leiding van Oom Manie Groenewald.