Uploaded November 2026 | Updated November 2026, 2 days ago
© Copyright Michael Tellinger - All rights reserved
APE:
VERS 1: In die oerwoud, grote oerwoud
Sal jy vier soort ape kry
Gorilla, Orangutang, Sjimpanzee en Gibboen, stertloos hy
Party is groot, party is klein
Bedek met welig haar
Hardloop deur die oerwoud
En skater, swaai, baljaar
KOOR: So kom ons…
Stap soos n aap – stap, stap, stap (sing n antwoord)
Praat soos n aap – hoo, hoo, hoo
Swaai soos n aap – swaai, swaai, swaai
Krap soos n aap – kielie, kielie, kielie
Eet soos n aap – kou, kou, kou
Baljaar soos n aap – speel jou flou
VERS 2: Ape is heel slim, weet jy
Veral as hulle babas kry
Leer hul vrugte, neute, bessies hap
Hul lewenis is n grap
© Copyright Michael Tellinger - All rights reserved
APE:
VERS 1: In die oerwoud, grote oerwoud
Sal jy vier soort ape kry
Gorilla, Orangutang, Sjimpanzee en Gibboen, stertloos hy
Party is groot, party is klein
Bedek met welig haar
Hardloop deur die oerwoud
En skater, swaai, baljaar
KOOR: So kom ons…
Stap soos n aap – stap, stap, stap (sing n antwoord)
Praat soos n aap – hoo, hoo, hoo
Swaai soos n aap – swaai, swaai, swaai
Krap soos n aap – kielie, kielie, kielie
Eet soos n aap – kou, kou, kou
Baljaar soos n aap – speel jou flou
VERS 2: Ape is heel slim, weet jy
Veral as hulle babas kry
Leer hul vrugte, neute, bessies hap
Hul lewenis is n grap










