André Rieu - Sarie Marais (Live in Cape Town) @andrerieu
André Rieu - Sarie Marais (Live in Cape Town)  @andrerieu
Uploaded August 2025 | Updated September 2026, 2 weeks ago
André Rieu & His Johann Strauss Orchestra performing Sarie Marais live in Cape Town.

For tour dates visit: andrerieu.com/tour

LYRICS
My Sarie Marais is so ver van my hart,
Maar'k hoop om haar weer te sien.
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon,
Nog voor die oorlog het begin.

O bring my t'rug na die ou Transvaal,
Daar waar my Sarie woon.
Daar onder in die mielies
By die groen doringboom,
Daar woon my Sarie Marais.
Ek was so bang dat die Kakies my sou vang
En ver oor die see wegstuur;
Toe vlug ek na die kant van die Upington se sand
Daar onder langs die Grootrivier.

O bring my trug na die ou Transvaal,
Daar waar my Sarie woon.
Daar onder in die mielies
By die groen doringboom,
Daar woon my Sarie Marais.
Die Kakies 's mos net soos 'n krokodillepes,
Hulle sleep jou altyd water toe;
Hul gooi jou op n skip vir 'n lange, lange trip,
Die josie weet waarnatoe.

O bring my t'rug na die ou Transvaal,
Daar waar my Sarie woon.
Daar onder in die mielies
By die groen doringboom,
Daar woon my Sarie Marais.
Verlossing het bekom en die huistoe gaan was daar,
T'rug na die ou Transvaal;
My liewelingspersoon sal seker daar ook wees
Om my met 'n kus te beloon.

O bring my t'rug na die ou Transvaal,
Daar waar my Sarie woon.
Daar onder in die mielies
By die groen doringboom,
Daar woon my Sarie Marais.



- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe to the André Rieu Newsletter:
confirmsubscription.com/h/d/BB9CC3EFB24CE769

Subscribe to André Rieu's YouTube channel at:
youtube.com/user/AndreRieuTV?sub_confirmation=1

Or follow André Rieu at:
instagram.com/andrerieu
tiktok.com/@andrerieu
facebook.com/andrerieu

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

© 2025 -- André Rieu Productions | andrerieu.com
André Rieu - Sarie Marais (Live in Cape Town)Shocking: Bull attacks woman at concert! — (André Rieu - España Cani)Amazing Grace, live in Maastricht. From the latest DVD Love is All Around. Tour dates: andrerieu.comTransforming an empty hall into a stunning Christmas palace. The magic begins tonight! 🎶❄️Additional Maastricht concerts on July 11–14 2024 are NOW on sale at https://www.andrerieu.com/tourFour additional concerts have been added on July 15, 16, 17 & 18, 2027. 🎟️ Tickets: andrerieu.comAndré Rieu live in Dublin (Full concert)Stream André’s new single Nearer My God to Thee now on all streaming platforms: https://lnk.to/TSOHThe Platin Tenors perform Nessun Dorma 🙌 From the DVD Power of Love. Get yours at andrerieu.comWhy, why, why, Delilah? 🎤❤️  From Andrés new DVD Power of Love — Get yours now at andrerieu.com 💿Just 2 days until we start our Latin America tour in Santiago! 🇨🇱  🎥 Chiu Chiu, live in Chile!Waves of the Danube – André Rieu
André Rieu |

André Rieu - Sarie Marais (Live in Cape Town)

SHARE TO X SHARE TO REDDIT SHARE TO FACEBOOK WALLPAPER