@kyknet
  @kyknet
kyknettv | Amptelike Lokprent Die dekonstruksie van Retta Blom | Silwerskermfees 2024 | kykNET @kyknet | Uploaded 4 weeks ago | Updated 19 hours ago
Retta Blom het die perfekte lewe. Of so lyk dit. n Liefdevolle man, n seun, n hond en haar droomhuis in n groen, gegoede buurt in Johannesburg.

Maar een oggend sien haar perfeksionistiese oog n klein krakie in die vernis raak. Sy begin twyfel. Sy begin ondersoek instel. Miskien is haar man, Tobias, nie alles wat hy voorgee hy is nie. Kan dit wees dat hy al jare lank n donker geheim vir haar wegsteek?

Wanneer sy en haar maltrap-kunstenaarsvriendin Leigh n road trip Kaap toe onderneem, begin die legkaartstukke een vir een inmekaarpas. En met elke nuwe stuk wat pas, rafel Retta nog n bietjie verder uit.

#Silwerskermfees


---
Kyk dit nou op DStv: https://bit.ly/2JaLeXL
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - https://bit.ly/2V049Hc
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Volg kykNET op Instagram: https://www.instagram.com/kyknettv
EN TikTok: https://www.tiktok.com/@kyknett
Besoek http://kyknet.dstv.com

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Amptelike Lokprent  Die dekonstruksie van Retta Blom | Silwerskermfees 2024 | kykNETKoning Dawid verslaan vir Goliat - Koortjies met Elwira Standili | kykNETDie Noodhulpinspekteur - Pronk Primr | S1 | Episode 5 | kykNETTotsiens Steve  Binnelanders | S14 | Ep 34 | kykNETVoorskou: 29 Julie - 2 Augustus 2024  Suidooster | kykNETVoorskou: 5 - 9 Augustus 2024  Binnelanders | kykNETVoorskou: 26 - 30 Augustus 2024  Binnelanders | kykNETBlue is sy sout werd!  Plaasjapie | S2 | Ep 13 | kykNETn Do-over  Suidooster | S10 | Ep 2145 | kykNETStaan vas  Koortjies met Elwira Standili | kykNETDie goeie ou dae  Suidooster | S10 | Ep 2121 | kykNETAntidepressante  Een keer om die son | S1 | Ep 7 | kykNET

Amptelike Lokprent Die dekonstruksie van Retta Blom | Silwerskermfees 2024 | kykNET @kyknet