Uploaded January 2015 | Updated September 2026, 3 weeks ago
RSG se Haidee Muller, "Oggend op RSG" (uitgesaai 10 Desember 2014) het gaan walvisse kyk saam met Dyer Island Cruises se Whale Whisperer terwyl skipper Pieter du Toit alles mooi verduidelik het. Hulle besoek die hokduik-bote waar 'n paar Grootwit haaie te sien is, asook die sowat 60 000 robbe in "Shark Alley". Die ryk voëllewe van Dyereiland is ook te sien. Die onderhoud vorm die klankbaan vir video wat ek geskiet het op soortgelyke ritte op Whale Whisperer.