@kyknet
  @kyknet
kyknettv | 2024 se TV-benoemings vir die Silwerskermtoekennings: Persoonlikheid van die jaar | kykNET @kyknet | Uploaded 2 months ago | Updated 1 day ago
Die gesogte kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en TV, wat die beste speelfilms en akteurs van die fees saam met top-televisieprestasies vereer, vind op Saterdag 31 Augustus by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (KIKS) plaas.

Dit sal die volgende aand, Sondag 1 September, om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai word.

Kandidate vir Persoonlikheid van die jaar is Op my eish! se Brendan Peyper en Rachelle Fourie; Derick Hougaard van Hougaard Liefling van Loftus; Avril Albetti van Die brug; Anita Lloyd van Die Real Housewives van die Wynlande en dan die wenners van Kokkedoor: Vuur en Vlam Karen Els en Gert Joubert.

Kykers wat wil stem, kan hul keuse keuse maak op die kykNET-webwerf vanaf 5 Julie tot 5 Augustus.

Die kykNET Silwerskermfees word moontlik gemaak deur Openserve en die Stad Kaapstad.

---
Kyk dit nou op DStv: https://bit.ly/2JaLeXL
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - https://bit.ly/2V049Hc
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Volg kykNET op Instagram: https://www.instagram.com/kyknettv
EN TikTok: https://www.tiktok.com/@kyknett
Besoek http://kyknet.dstv.com

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
2024 se TV-benoemings vir die Silwerskermtoekennings: Persoonlikheid van die jaar | kykNETR1 miljoen wag vir jou  Die brug | S2 | kykNETGaan huis toe!  Binnelanders | S14 | Ep 50 | kykNETJou vrou kom eerste  Bolhuis beslis | S1 | Ep 2 | kykNETVoorskou: 8  12 Julie 2024  Suidooster | kykNETVoorskou: 15 - 18 Julie 2024  Diepe waters | kykNETDriena se DMs is aan die brand | S1 | Episode 7 | kykNETTotsiens, Karen  Binnelanders | S14 | Ep 76 | kykNETSoveel vrae  Suidooster | S10 | Ep 2106 | kykNETTwee nulle  Suidooster | S10 | Ep 2110 | kykNETJys nie gelukkig nie  Diepe waters | S2 | Ep 200 | kykNETNet n fact  Suidooster | S10 | Ep 2098 | kykNET

2024 se TV-benoemings vir die Silwerskermtoekennings: Persoonlikheid van die jaar | kykNET @kyknet