Afrikaans is Groot
Amira Willighagen & Ruhan du Toit - The Phantom Of The Opera (Live at Lexus Pop Classics 2023)
updated
Nyoka is gebore in die DRC, aan die grens van Rwanda. Hy het grootgeword in die Oos-Kaap en deesdae is Benoni sy tuisdorp. Mense wat met Dodo te doen kry, sal verbaas wees om te leer dat hy op skool gehakkel het. Dis waar hy tot sang en redenaars as kommunikasie hulpmiddel gedraai het. In 2019 is hy as nasionale wenner van die ATKV-redenaarskompetisie aangekondig en begin hy om motiveringsessies met skoliere regoor die land te hou om geld in te samel vir renosterbewaring. Soveel só, dat dit hom erkenning van die Britse koninklike familie opgelewer het. Na skool kry hy ’n beurs by TUKS om siviele ingenieurswese te gaan studeer, maar COVID-19 verander toe sy koers en begin hy 'n loopbaan in musiek najaag. Dis toé dat Die Kontrak oor sy pad gekom het en sy lewe kom verander het.
Alhoewel Nyoka se moedertale Xhosa en Frans is, is sy liefde vir Afrikaans diepgewortel. Hy het sy biologiese familie en ook ’n Afrikaanse familie. Hy is trots op beide en dankbaar vir wat hulle vir hom gedoen en geleer het. En met verdere suksesvolle treffers soos “Jy is my huis,” “Country girl van Bloem,” en "Frikkie Vir ’n Rukkie,” het hy nie net sy 'n stem gevind wat sing nie, maar stories vertel, raakvat, en verenig. En nog vir lank sal.

"By Jou" my duet saam met my Kontrak-mentor Demi Lee Moore
Eerste Afrikaans Is Groot optrede (2023)
Helemal (album) bereik Goue Status (AIG Toekennings 2024)
Helemal (liedjie) bereik Platinum Status (AIG Toekennings 2024) #afrikaans, #gedigte, #liefde, #skryf, #digkuns, #woorde, #afrikaansisgroot, #southafrica, #afrikaansegedigte, #afrikaansequotes, #gedig, #suidafrika, #skrywer, #afrikaanse, #trotsafrikaans, #skryfkuns, #liefdewen, #afrikaansquotes, #digter, #afrikaansislekker, #mytaal, #gedagtes, #afrikaansmemes, #localislekker, #musiek, #hart, #afrikaansewoorde, #taal
Verskillend maar ons twee weet
Geknip uit dieselfde kleed
Ek dink ons het iets hier beet
Geknip uit dieselfde kleed
Trek maar weg ek hou jou vas
Sal die seer van jou af was
Eks die kleur wat by jou pas
Trek maar weg ek hou jou vas
Sal jy net myne wees
Ek vra jou mooi al het ons alreeds
Baklei
Gestry
Vermy
Weer opgemaak so sal jy
Sal jy net myne wees
Ek soek jou al jare lank
Vir jou kan ek net sê dankie
Jys beter as elke drankie
Ek soek jou al jare lank
Hier
Trek maar weg ek hou jou vas
Sal die seer van jou af was
Eks die kleur wat by jou pas
Trek maar weg ek hou jou vas
Sal jy net myne wees
Ek vra jou mooi al het ons alreeds
Baklei
Gestry
Vermy
Weer opgemaak so sal jy
Sal jy net myne wees
Sal jy net myne wees
Verskillend maar ons
Twee weet
Geknip uit dieselfde kleed
Sal jy net myne wees
Ek vra jou mooi al het ons alreeds
Baklei
Gestry
Vermy
Weer opgemaak so sal jy
Sal jy net myne wees
Sal jy net myne wees
@DemiLeeMooreSA
#BrazilianArt, #BrazilianArtists, #BrazilianFashion, #SaoPauloFashionWeek #concert #newmusic #afrikaans #afrikaansisgroot #love #live #music #afrikaansmusic #musiek
Die titelsnit van sy album Helemal het binne een dag die nommer een posisie op die Afrikaanse Apple Music ranglys ingeneem, en die éinste album staan al bykans op vyf-miljoen strome. Met hierdie selfgeskrewe materiaal en geliefde weergawes van liedere, soos “Kom en lê my neer,” “Gee die hond wind,” en “By Jou,” saam met sy Kontrak-mentor, Demi Lee Moore, kom dit as geen verassing dat dié nuweling se kalender besig is om by die dag voller te raak nie.
Aanhangers kan uitsien na nog liedjies waarmee hulle kliphard kan saamsing by sy vertonings en nét so, seker wees die naam Chris Steyn (Plakkies) gaan nog vir lank op almal se lippe wees.
Nyoka is gebore in die DRC, aan die grens van Rwanda. Hy het grootgeword in die Oos-Kaap en deesdae is Benoni sy tuisdorp. Mense wat met Dodo te doen kry, sal verbaas wees om te leer dat hy op skool gehakkel het. Dis waar hy tot sang en redenaars as kommunikasie hulpmiddel gedraai het. In 2019 is hy as nasionale wenner van die ATKV-redenaarskompetisie aangekondig en begin hy om motiveringsessies met skoliere regoor die land te hou om geld in te samel vir renosterbewaring. Soveel só, dat dit hom erkenning van die Britse koninklike familie opgelewer het. Na skool kry hy 'n beurs by TUKS om siviele ingenieurswese te gaan studeer, maar COVID-19 verander toe sy koers en begin hy 'n loopbaan in musiek najaag. Dis toé dat Die Kontrak oor sy pad gekom het en sy lewe kom verander het.
Alhoewel Nyoka se moedertale Xhosa en Frans is, is sy liefde vir Afrikaans diepgewortel. Hy het sy biologiese familie en ook 'n Afrikaanse familie. Hy is trots op beide en dankbaar vir wat hulle vir hom gedoen en geleer het. En met verdere suksesvolle treffers soos "Jy is my huis," "Country girl van Bloem," en "Frikkie Vir 'n Rukkie," het hy nie net sy 'n stem gevind wat sing nie, maar stories vertel, raakvat, en verenig. En nog vir lank sal.
Verskillend maar ons twee weet
Geknip uit dieselfde kleed
Ek dink ons het iets hier beet
Geknip uit dieselfde kleed
Trek maar weg ek hou jou vas
Sal die seer van jou af was
Eks die kleur wat by jou pas
Trek maar weg ek hou jou vas
Sal jy net myne wees
Ek vra jou mooi al het ons alreeds
Baklei
Gestry
Vermy
Weer opgemaak so sal jy
Sal jy net myne wees
Ek soek jou al jare lank
Vir jou kan ek net sê dankie
Jys beter as elke drankie
Ek soek jou al jare lank
Hier
Trek maar weg ek hou jou vas
Sal die seer van jou af was
Eks die kleur wat by jou pas
Trek maar weg ek hou jou vas
Sal jy net myne wees
Ek vra jou mooi al het ons alreeds
Baklei
Gestry
Vermy
Weer opgemaak so sal jy
Sal jy net myne wees
Sal jy net myne wees
Verskillend maar ons
Twee weet
Geknip uit dieselfde kleed
Sal jy net myne wees
Ek vra jou mooi al het ons alreeds
Baklei
Gestry
Vermy
Weer opgemaak so sal jy
Sal jy net myne wees
Sal jy net myne wees
@DemiLeeMooreSA
Volg Dodo Nyoka op sosiale media:
Facebook - facebook.com/DodoNyoka?mibextid=LQQJ4d
Instagram - instagram.com/dodonyoka_music?igshid=Y2IzZGU1MTFhOQ==
TikTok - tiktok.com/@dodonyoka_music?_op=1&_r=1&_t=8daa7F71ZTh
Baie dankie aan 'Noag's Market' vir die deure in die musiekvideo.
#afrikaans, #gedigte, #liefde, #skryf, #digkuns, #woorde, #afrikaansisgroot, #southafrica, #afrikaansegedigte, #afrikaansequotes, #gedig, #suidafrika, #skrywer, #afrikaanse, #trotsafrikaans, #skryfkuns, #liefdewen, #afrikaansquotes, #digter, #afrikaansislekker, #mytaal, #gedagtes, #afrikaansmemes, #localislekker, #musiek, #hart, #afrikaansewoorde, #taal
Afrikaans is groot 2013
@lianiemay4619
Die titelsnit van sy album Helemal het binne een dag die nommer een posisie op die Afrikaanse Apple Music ranglys ingeneem, en die éinste album staan al bykans op vyf-miljoen strome. Met hierdie selfgeskrewe materiaal en geliefde weergawes van liedere, soos "Kom en lê my neer," "Gee die hond wind," en "By Jou," saam met sy Kontrak-mentor, Demi Lee Moore, kom dit as geen verassing dat dié nuweling se kalender besig is om by die dag voller te raak nie.
Aanhangers kan uitsien na nog liedjies waarmee hulle kliphard kan saamsing by sy vertonings en nét so, seker wees die naam Chris Steyn (Plakkies) gaan nog vir lank op almal se lippe wees.
Pretoria, South Africa – Get ready to immerse yourself in a mesmerising musical journey as Lexus POP Classics returns to the SunBet Arena in Pretoria on 3rd August. This year's event promises an exhilarating celebration of iconic pop classics that have shaped the world of music.
For nearly a decade, Lexus POP Classics has been a cornerstone of the South African entertainment calendar, captivating audiences with its stellar lineup of homegrown talent and world-class production. This year's edition promises to elevate the experience to new heights, transporting attendees into a realm of exceptional music, mesmerising visuals, and electrifying performances.
With an impressive lineup featuring renowned artists such as Refentse, Tarryn Lamb, Samantha Leonard, Corlea, Ruhan du Toit, Mzanzi Youth Choir, Zoë Zana, and Margaret Motsage, attendees can expect a nostalgic journey through some of the most iconic pop hits of all time.
Lexus POP Classics is thrilled to have Lexus as the headline sponsor for this year's event. In addition to Lexus, the event is proudly supported by Laeveld Agrochem, Lift Airlines, City Lodge Hotels, Belgravia Gin, SunBet Arena, and World Leisure Holidays.
Don't miss your chance to be part of this unforgettable musical spectacle. Mark your calendars and join us for a magical celebration of pop classics at Lexus POP Classics on 3rd August at the SunBet Arena in Pretoria.
Die titelsnit van sy album Helemal het binne een dag die nommer een posisie op die Afrikaanse Apple Music ranglys ingeneem, en die éinste album staan al bykans op vyf-miljoen strome. Met hierdie selfgeskrewe materiaal en geliefde weergawes van liedere, soos "Kom en lê my neer," "Gee die hond wind," en "By Jou," saam met sy Kontrak-mentor, Demi Lee Moore, kom dit as geen verassing dat dié nuweling se kalender besig is om by die dag voller te raak nie.
Aanhangers kan uitsien na nog liedjies waarmee hulle kliphard kan saamsing by sy vertonings en nét so, seker wees die naam Chris Steyn (Plakkies) gaan nog vir lank op almal se lippe wees.
Die titelsnit van sy album Helemal het binne een dag die nommer een posisie op die Afrikaanse Apple Music ranglys ingeneem, en die éinste album staan al bykans op vyf-miljoen strome. Met hierdie selfgeskrewe materiaal en geliefde weergawes van liedere, soos "Kom en lê my neer," "Gee die hond wind," en "By Jou," saam met sy Kontrak-mentor, Demi Lee Moore, kom dit as geen verassing dat dié nuweling se kalender besig is om by die dag voller te raak nie.
Aanhangers kan uitsien na nog liedjies waarmee hulle kliphard kan saamsing by sy vertonings en nét so, seker wees die naam Chris Steyn (Plakkies) gaan nog vir lank op almal se lippe wees.
What is up for grabs? The winner will win R30 000 in cash and get the chance to perform alongside some of South Africa's most seasoned singers on August 3rd at #LexusPOPClassics24.
Enteries for the #YoungStar talent search is now open and will close on June 14th. The winner will be announced on Youth Day on June 16th.
Visit www.youngstar.co.za for all the details on how to enter.
Samantha Leonard DODO Corlea Monique Steyn Ruhan Du Toit Mzansi Youth Choir Zoe Zana Tarryn Lamb Margaret Thozama Motsage Refentse
Young Star Talent Search, in partnership with Jacaranda 94.2. This talent search is dedicated to discovering the nation's most promising young performers.

@RIANANELOFFICIAL
@TheElvisblue
@elvisblue3247