Orania BewegingWat is die geskiedenis van die Orania idee? Is dit waar dat die Orania-idee baie ouer as die nuwe Suid-Afrika is? Wat was die Volkstaatraad? Wat is Orania se plan?
Al hierdie vrae en vele meer word in hierdie gesprek tussen Joost Strydom van die Orania Beweging en Carel Boshoff, hoof van die Vryheidstigting beantwoord.
Ondersteun Orania! Sluit aan as Orania Beweginglid: Orania.co.za/lidmaatskap. Help ons om hierdie videos onafhanklik en kosteloos te vervaardig: Orania.co.za/donasies
Orania: van idee in 1966 tot werklikheid vandag (English subtitles)Orania Beweging2023-02-18 | Wat is die geskiedenis van die Orania idee? Is dit waar dat die Orania-idee baie ouer as die nuwe Suid-Afrika is? Wat was die Volkstaatraad? Wat is Orania se plan?
Al hierdie vrae en vele meer word in hierdie gesprek tussen Joost Strydom van die Orania Beweging en Carel Boshoff, hoof van die Vryheidstigting beantwoord.
Ondersteun Orania! Sluit aan as Orania Beweginglid: Orania.co.za/lidmaatskap. Help ons om hierdie videos onafhanklik en kosteloos te vervaardig: Orania.co.za/donasiesOrania: The Afrikaner city on its way to freedom! (English subtitles)Orania Beweging2023-09-08 | Orania must grow from town to city, in order to achieve the next phase of growth in our Freedom Plan! Here are some of Orania's next phase of growth plans. Please share with your friends and spread the Orania message!
Support Orania: become a member of the Orania Movement! orania.co.za/lidmaatskapOrania: Die leefbare stad (English subtitles)Orania Beweging2023-09-02 | Hoe lyk Orania as 'n leefbare stad? Wanneer mense van 'n stad hoor dink hulle dadelik aan grys wolkekrabbers en druk verkeer. In hierdie aanbieding verduidelik Gawie Snyman, uitvoerende hoof van die Orania Dorpsraad, dat dit egter geensins die geval met Orania is nie en dat deeglike beplanning gedoen word om te sorg dat Orania groei tot 'n leefbare stad.
Sluit aan by die Orania Beweging en help Orania om te groei tot 'n leefbare stad vir Afrikaners: orania.co.za/lidmaatskap
What does Orania look like as a livable city? When people hear of a city they immediately think of gray skyscrapers and heavy traffic. In this presentation, Gawie Snyman, CEO of the Orania Town Council, explains that this is by no means the case with Orania and that thorough planning is being done to ensure that Orania grows into a livable city.
Join the Orania Movement and help Orania grow into a livable city for Afrikaners: orania.co.za/lidmaatskapOrania: Die Afrikanerstad op pad na vryheid!Orania Beweging2023-09-01 | Orania moet groei van dorp na stad, om daarna na die volgende fase van groei in ons Vryheidsplan te kan behaal! Hier is van Orania se volgende fase groeiplanne. Deel asseblief met jou vriende en versprei die Orania boodskap!
Ondersteun Orania: word 'n lid van die Orania Beweging! Ons het elke Afrikaner se hulp nodig! Orania.co.za/lidmaatskapOrania Stadsboukonferensie 2023Orania Beweging2023-08-30 | Die Orania Ontwikkelingsmaatskappy en die Orania Dorpsraad nooi jou om die bekendstelling van Orania se stadsontwikkelingsplanne by te woon. Kyk gerus hierdie volledige video en luister hoe kundiges en belanghebbendes die toekoms sien en vind meer uit oor Orania se groei en ontwikkeling. Sluit aan by die Orania Beweging en help bou aan 'n volhoubare en leefbare stad vir Afrikaners: orania.co.za/lidmaatskapKan Orania n tuiste word vir 1-miljoen Afrikaners?Orania Beweging2023-08-29 | Orania se eerste fase was van pioniers na dorp, toe van dorp na stad, maar wat kom na die stad? As Oraniërs ernstig is oor Vryheid, moet die vraag gevra word: Kan Orania werk om 'n tuiste vir 'n miljoen Afrikaners te word? Hoe lyk die Orania stad na streek strategie? Frans de Klerk was by die Orania Stadsboukonderensie aan die woord.
Ondersteun Orania! Word 'n lid van die Orania Beweging.Orania StadsboukonferensieOrania Beweging2023-08-23 | Die Orania Ontwikkelingsmaatskappy en die Orania Dorpsraad nooi jou om die bekendstelling van Orania se stadsontwikkelingsplanne by te woon. Skakel gerus in om te luister hoe kundiges en belanghebbendes die toekoms sien en vind meer uit oor Orania se groei en ontwikkeling.Orania in Beweging | Episode 10: Internasionale skakelingOrania Beweging2023-04-18 | Orania skakel: Orania praat met ons vriende en ons opponente, omdat ons in ons saak glo en omdat ons weet dat ons ‘n natuurlike, Godgegewe reg het om te bestaan en ons kultuur uit te leef. Orania het vriende regoor die wêreld, van Suid-Tirool en Vlaandere, tot Amerika en Frankryk. Orania het egter ook baie vriende in Suid-Afrika. Wie is Orania se vriende? Kyk gerus die laaste episode van Orania in Beweging: Internasionale skakeling. WORD 'N VRIEND VAN ORANIA: orania.co.za/lidmaatskap
Orania liaise: Orania talks to our friends and our opponents, because we believe in our cause and because we know that we have a natural, God-given right to exist and live out our culture. Orania has friends all over the world, from South Tyrol and Flanders to America and France. However, Orania also has many friends in South Africa. Who are Orania's friends? Be sure to watch the last episode of Orania in Motion: International Liaison. Support Orania: Orania.co.za/lidmaatskapOrania in Beweging | Episode 9: Simboliek (English subtitles)Orania Beweging2023-04-11 | Orania se simbole. Orania het soveel simbole; die Kleine Reus, ons eie vlag, die ora, die koeksister-monument, die Orania trappe ensovoorts. Wat is die betekenis van hierdie verskillende simbole? Hoe leef Oraniërs ons vryheidsdroom deur ons simbole uit? Vind uit in vanaand se episode van Orania In Beweging: Simboliek. Word 'n Orania ondersteuner: Orania.co.za/lidmaatskap
Orania's symbols. Orania has so many symbols; the Little Giant, our own flag, the ora, the koeksister monument, the decorated stairs and more. What is the meaning of these different symbols? How do Oranians live out their dream of freedom through our symbols? Find out in tonight's episode of Orania In Motion: Symbolism. Support Orania! Become a member of the Orania Movement: Orania.co.za/lidmaatskapOrania in Beweging | Episode 8: Toerisme (English subtitles)Orania Beweging2023-04-04 | Toerisme in Orania! Toerisme is Orania se vierde grootste ekonomiese sektor, Oraniërs is gasvrye mense en ontvang graag gaste. Toeriste het toegang tot ‘n groot verskeidenheid van vakansiebehuising, toerisme aktiwiteite en meer. Sien hier ‘n lys van verblyfopsies in Orania, let ook op dat verskeie 10% afslag bied vir Orania Beweginglede! https://orania.co.za/wp-content/uploads/2023/02/Verblyf-in-Orania-2023.pdf
Ondersteun Orania: word ‘n lid van die Orania Beweging: Orania.co.za/lidmaatskap
Tourism in Orania! Tourism is Orania's fourth largest economic sector, Oranians are hospitable people and love to receive guests. Tourists have access to a wide range of holiday accommodation, tourism activities and more. See here a list of accommodation options in Orania, also note that several offer a 10% discount for Orania Movement members! https://orania.co.za/wp-content/uploads/2023/02/Verblyf-in-Orania-2023.pdf
Support Orania: become a member of the Orania Movement: Orania.co.za/lidmaatskapOrania in Beweging | Episode 7: Veiligheid en mediese diensteOrania Beweging2023-03-28 | Hoe verseker Afrikaners hulle eie veiligheid? Is dit moontlik om nuwe instellings op die been te bring waar Afrikaners, deur Genade van Bo, self vir hulle veiligheid verantwoordelikheid kan neem? Hoe werk Orania Veiligheidsdienste? Hoe werk vrywillige deelname aan veiligheidsinstellings? Het Orania ‘n dokter? Hoe werk medies en noodmediesedienste?
Ondersteun Orania! Word ‘n Orania Beweginglid by: orania.co.za/lidmaatskap
How do Afrikaners ensure their own safety? Is it possible to set up new institutions where Afrikaners, through Grace from Above, can take responsibility for their safety? How does Orania Security Services work? How does voluntary participation in safety institutions work? Does Orania have a doctor? How do medical and emergency medical services work?
Support Orania! Become an Orania Movement member at: orania.co.za/lidmaatskapOrania in Beweging | Episode 6: Onderwys en opleiding (English subtitles)Orania Beweging2023-03-21 | Onderwys in Orania: hoe werk Orania se skole? Hoe werk naskoolse (tersiêre) opleiding in Orania? Hoe werk die skoolstelsels? Kan my kind in Orania kom skoolgaan of studeer? Al hierdie en meer in die nuutste episode van Orania In Beweging!
As jy Orania wil ondersteun, word ‘n lid van die Orania Beweging: Www.orania.co.za/lidmaatskap
Education in Orania: how do Orania's schools work? How does post-school (tertiary) education work in Orania? How do the school systems work? Can my child come to school or study in Orania? All this and more in the latest episode of Orania In Motion!
If you want to support Orania, become a member of the Orania Movement: Www.orania.co.za/lidmaatskapOrania in Beweging | Episode 5: Landbou (English subtitles)Orania Beweging2023-03-14 | Landbou! Ons naam, “Boere” kom van ons landbou-geskiedenis. Afrikaners is, inherent landbouers en mense wat lief is vir die Skepping. Ook in die Bybel kry ons die opdrag “Bewoon, bewerk, bewaar.” In hierdie episode van Orania in Beweging word daar ondersoek gedoen na die verskillende landbou-aktiwiteite in Orania, pekanneute, amandels, koring, mielies en meer. Lekker kyk!
Ondersteun Orania: Word ‘n lid van die Orania Beweging. Orania.co.za/lidmaatskap Agricultural! Our name, "Boere" comes from our agricultural history. Afrikaners are, inherently, agriculturalists and people who love the Creation. Also in the Bible we get the command "Inhabit, cultivate, preserve." In this episode of Orania in Motion, the various agricultural activities in Orania, pecans, almonds, wheat, corn and more are investigated. Enjoy watching!
Support Orania: Become a member of the Orania Movement. Orania.co.za/lidmaatskapVryheidslesse uit Orania: Wat is Orania se strategie? (ENGLISH SUBTITLES)Orania Beweging2023-03-09 | Joost Strydom tree as gasspreker op by 'n kongres oor federalisme wat deur AfriForum gereël is. Hy deel Orania se vryheidslesse, geleer deur Oraniërs met meer as 30 jaar se bou ervaring aan Orania en veel meer se ontwikkel aan die Orania idee.
Ondersteun die Orania Beweging: word 'n lid by orania.co.za/lidmaatskapOrania in Beweging | Episode 4: Ekonomie & die ora (English subtitles)Orania Beweging2023-03-07 | Hoe het Orania ‘n plaaslike, eie ekonomie gebou? Watse werk doen die mense in Orania? Hoe werk Orania se eie ruilhandelmiddel, die ora? Alles en nog veel meer in hierdie episode van Orania in Beweging!
Ondersteun Orania Beweging en hou ons media kanaal onafhanklik, word ‘n lid van die Orania Beweging. Orania.co.za/lidmaatskap
How did Orania build our own, local economy? What work do the people in Orania do? How does Orania's own currency, the ora, work? All and much more in this episode of Orania in Motion!
Support Orania Movement and keep our media channel independent, become a member of the Orania Movement. Orania.co.za/lidmaatskapOrania in Beweging | Episode 3: Eie energie (English subtitles)Orania Beweging2023-02-28 | Dit is tyd om verby beurtkrag te dink: Hoe lyk groeiende energieselfstandigheid?
Wat is Orania se plan? Orania streef deurlopend na groter vorme van selfstandigheid. Ook wat kragopwekking betref. In dié episode kyk ons wat Orania doen om die kragkrisis die hoof te bied.
Ondersteun Orania, die Afrikanertuiste! Word ‘n Orania Beweginglid by Orania.co.za/lidmaatskap.
It is time think beyond loadshedding. What would growing energy independence look like? What is Orania’s plan?Orania continuously strives for greater forms of independence. Also regarding power generation. In this episode we look at what Orania is doing to cope with the power crisis.
Support Orania, the Afrikaner Heimat! Become a supporter, a member of the Orania Movement Orania.co.za/lidmaatskapOrania in Beweging | Episode 2: Van Dorp tot Stad (English subtitles)Orania Beweging2023-02-21 | In hierdie tweede episode van Orania in Beweging vind ons meer uit oor dienslewering in Orania, deur ons eie Dorpsraad, en hoe Orania beweeg van Dorp tot Stad... en verder. Wat is Orania se suksesse, en verdere planne met infrastruktuur? Wat is die 'stad' idee, en belangrik: wat lê na die stad?
In this second episode of Orania in Motion, we find out more about service delivery in Orania, through our own Village Council, and how Orania moves from Village to City... and beyond. What are Orania's successes, and further plans with infrastructure? What is the 'city' idea, and importantly: what lies beyond the city?
Ondersteun Orania! Word 'n lid van die Orania Beweging en HELP BOU!
Support Orania! Become a member of the Orania Movement.
Orania.co.za/lidmaatskap
Donasies aan ons inisiatiewe: Orania.co.za/donasiesOrania in Beweging | Episode 1: Argitektuur (English subtitles)Orania Beweging2023-02-14 | Orania IN Beweging! Geniet hierdie eerste episode van 'n 10-episode minireeks oor Orania. Wys asseblief jou steun deur kommentaar te lewer met hutsmerk #OraniaInBeweging en #OiB en die episode met vriende te deel. Jy kan ook aansluit as lid by orania.co.za/lidmaatskap
Orania was aanvanklik 'n klein dorpie wat werknemers van die Departement Waterwese gehuisves het. In 1991 het Orania egter 'n permanente vesting geword vir Afrikaners wat groter selfstandigheid nagestreef het. In hierdie eerste episode van Orania in Beweging ondersoek ons die wyse waarop Orania se argitektuur oor die jare ontwikkel het.
Orania was initially a small town that housed employees of the Department of Water Affairs. In 1991, however, Orania became a permanent establishment for Afrikaners who sought greater independence. In this first episode of Orania in Motion we examine the way in which Orania's architecture has developed over the years.Orania ontwikkellingsplan: 500 nuwe erwe!Orania Beweging2023-01-19 | 500 erwe word gediens om nuwe Oraniërs te help vestig. Joost Strydom gesels met Frans de Klerk. Jy kan Orania ondersteun! Word vandag nog 'n Orania Beweging-lid: Sluit aan en dra by tot Orania se ontwikkeling: Orania.co.za/lidmaatskapInterview: an international supporter discussing the Orania-idea.Orania Beweging2023-01-17 | Connor, an Australian supporter of Orania, visited the town and had a chat with Joost Strydom, head of the Orania Movement. Become a Orania supporter/make a donation to the project: Orania.co.za/lidmaatskap Orania.co.za/donasies11-jarige entrepreneur van Orania!Orania Beweging2023-01-10 | ...Ons hoor dikwels: Orania is n aftreedorp vir rykes. Maar is dit?Orania Beweging2023-01-03 | ...Vakansie in Orania! #orania #vakansie #desember #2022 #vryheid #afrikanerOrania Beweging2022-12-22 | ...Orania: ons doen self! #oraniaOrania Beweging2022-12-20 | ...Is n plek soos Orania werklik nodig?Orania Beweging2022-11-25 | Is Orania nodig? Is Orania moontlik? Carel Boshoff antwoord vrae in gesprek met die Orania Beweging.
In 'n vinnig vervallende Suid-Afrika, het Afrikaners ons eie tuiste nodig. Help ons bou aan die toekoms, wees deel. Word 'n Orania ondersteuner by orania.co.za/lidmaatskapKyk, die grootste konstitusionele omwenteling sedert 1910! Prof. Koos Malan praat in OraniaOrania Beweging2022-11-17 | Professor Koos Malan, grondwetkenner, praat in Orania oor die grootste konstitusionele omwenteling sedert 1910. - Bestaan daar nog 'n "Suid-Afrika"? - Het die staat nog beheer in die land? - Wat is die oplossings?
Word lid van die Orania Beweging en steun die Orania-oplossing! Orania.co.za/lidmaatskapOndervoorsitter van Vlaamse Parlementskomitee vir Buitelandse Sake praat in Orania. (Johan Deckmyn)Orania Beweging2022-11-10 | Johan Deckmyn, Parlementslid vir Vlaams Belang en ondervoorsitter van die Vlaamse Parlement se komitee vir Buitelandse sake, praat in Orania oor die verhoudinge tussen Afrikaners en Vlaminge.
Later in die video oorhandig Filip Dewinter, ondervoorsitter van die Vlaamse Parlement €50 000 aan Joost Strydom, Uitvoerende Hoof van die Orania Beweging. Die geld gaan aangewend word vir behoeftige skoolkinders, en 'n belegging in ORASOL: Orania se eie sonplaas. Jy kan help bou aan Orania! Word 'n Orania ondersteuner deur aan te sluit as Orania Beweginglid: Orania.co.za/lidmaatskapVlaamse Parlementslede besoek OraniaOrania Beweging2022-11-09 | Filip Dewinter, ondervoorsitter van die Vlaamse Parlement en Johan Deckmyn ondervoorsitter van die komitee vir buitlandse skakeling, oorhandig 'n ‘n Tjek van €50 000 aan Joost Strydom, uitvoerende hoof van die Orania Beweging. Dit is 'n belegging in Orania se skole en Orasol, Orania se eie sonkragplaas.Orania: Besoek van Suid-Tiroolse vriende | Visit from South Tyrolean friendsOrania Beweging2022-11-07 | Die Orania Beweging het vroeër vanjaar 'n vriendskapsdokument met die Suid-Tiroolse Vriende van die Afrikaner onderteken. Hierdie dokument bevestig 'n vriendskap wat 122 jaar gelede begin het, met Tiroolse steun aan die Boere tydens die Tweede Vryheidsoorlog.
Na die Orania Beweging se besoek aan die Tirolers, kuier daar nou ook twee Orania ondersteuners hier by ons. Joost Strydom van die Orania Beweging het 'n kort onderhoud met die twee besoekers gedoen. (Hierdie onderhoud is in Engels)
The Orania Movement signed a friendship document with the South Tyrolean Friends of the Afrikaner earlier this year. This document confirms a friendship that began 122 years ago, with Tyrolean support for the Boers during the Second Boer War.
After the Orania Movement's visit to the Tyroleans, two Orania supporters are now also visiting us here. Joost Strydom from the Orania Movement conducted a short interview with the two visitors. (This interview is in English)Oranias municipality: How is the Orania Town Council preparing for 10,000 residents?Orania Beweging2022-10-17 | Orania's municipality: How is the Orania Town Council preparing for 10,000 residents? - Since Orania's inception, 31 years of clean, unqualified municipal audits. - A unique municipal system. - Preparation for 10,000 residents - How does land ownership work in Orania? - What is the way forward? All this and more in this conversation: Joost Strydom head of the Orania Movement talks to Gawie Snyman, Head Executive at Town Council.
Support Orania! Orania.co.za/lidmaatskap Orania.co.za/donasiesOrania se munisipaliteit: Hoe berei Orania Dorpsraad voor vir 10 000 inwoners?Orania Beweging2022-10-14 | Orania se munisipaliteit: Hoe berei Orania Dorpsraad voor vir 10 000 inwoners? (Due to popular demand, an English version will follow soon!) - Sedert Orania se ontstaan, 31 jaar van skoon, ongekwalifiseerde munisipale oudits. - ‘n Unieke munisipale-stelsel. - Voorbereiding vir 10 000 inwoners - Hoe werk grondeienaarskap in Orania? - Wat is die pad vorentoe? Al hierdie en meer in hierdie gesprek: Joost Strydom van die Orania Beweging gesels met Gawie Snyman, Uitvoerende Hoof van die Dorpsraad.
Ondersteun die Orania Beweging: Word ‘n lid! Orania.co.za/lidmaatskapORASOL: Orania se eerste stap na energie-onafhanklikheid! (Orania se sonplaas)Orania Beweging2022-10-05 | ORASOL, Orania se eie sonplaas, se eerste fase is ten volle operasioneel. Dit beteken elke minuut wat die son skyn, word daar energie in Orania produseer! ORASOL is ‘n inisiatief, wat soos baie ander in Orania, ‘n samewerking tussen owerheid en kommersiële-inisiatief is. Omdat Orania geen munisipale-subsidie, of enige ander staatsgeld, kry nie, moet elke Orania projek op sy eie bene kan staan. Joost Strydom van die Orania Beweging gesels met Riaan Jacobs, projekbestuurder van die ORASOL-projek. Orania Beweging-lede het bygedra tot die Orania Beweging en Orania Ontwikkelingsmaatskappy se gesamentlike R1 000 000 belegging in ORASOL. Indien jy ook wil help bou aan Orania, word gerus 'n lid van die Orania Beweging! Orania.co.za/lidmaatskapORANIA SE EIE BANK: Hoe het OSK die beste koöperatiewe bank in Suid-Afrika geword?Orania Beweging2022-09-27 | Orania Spaar- en Krediet (OSK) is Orania se eie bank, deur Oraniërs, vir Oraniërs. OSK het vanjaar sy 20ste bestaansjaar gevier, en meer onlangs fantastiese nuwe groeisyfers bekendgemaak! OSK het vroeër die prys van ‘𝐵𝑒𝑠𝑡 𝑝𝑒𝑟𝑓𝑜𝑟𝑚𝑖𝑛𝑔 𝑐𝑜𝑜𝑝𝑒𝑟𝑎𝑡𝑖𝑣𝑒 𝑏𝑎𝑛𝑘 𝑖𝑛 𝑆𝑜𝑢𝑡ℎ-𝐴𝑓𝑟𝑖𝑐𝑎’ gewen. Daarmee saam is dit tans ook die grootste koöperatiewe bank in die land. Hieronder word OSK se sukses, veiligheidsmeganismes en kreatiewe planne verduidelik. Dit beteken Orania se hele bankstelsel is gebou op ‘n vorm van ‘lokalisme’. Oraniërs trek rentekoers- en kostevoordeel uit ons eie bank, eerder as dat iemand vêr van Orania af sit- sonder enige belang hier, en ryk word uit inwoners se finansiering, bankkoste en meer. Die OSK-direksie bestaan ook uit Oraniërs, oud en jonk.
Ondersteun Orania deur 'n lid van die Orania Beweging te word: Orania.co.za/lidmaatskap
ORANIA'S OWN BANK: How did OSK become the best cooperative bank in South Africa?
Orania Spaar-en Krediet (OSK) is Orania's own bank, by Oranians, for Oranians. OSK celebrated its 20th anniversary this year, and more recently announced fantastic new growth figures! OSK earlier won the prize of '𝐵𝑒𝑠𝑡 𝑝𝑒𝑟𝑓𝑜𝑟𝑚𝑖𝑛𝑔 𝑐𝑜𝑜𝑝𝑒𝑟𝑎𝑡𝑖𝑣𝑒 𝑏𝑎𝑛𝑘 𝑖𝑛 𝑆𝑜𝑢𝑡ℎ-𝐴𝑓𝑟𝑖𝑐𝑎'. Along with this, it is currently also the largest cooperative bank in the country. Below, OSK's success, safety mechanisms and creative plans are explained.
This means Orania's entire banking system is built on a form of 'localism'. Oranians take interest rate and cost advantage from our own bank, rather than someone sitting far away from Orania - with no interest here, getting rich off residents' financing, bank charges and more. The OSK board also consists of Oranians, old and young.
Support Orania by becoming a member of the Orania Movement: Orania.co.za/lidmaatskapOrania Dorpsraad open groot rioolaanleg: (Vir 3000-10 000 mense)Orania Beweging2022-09-16 | Orania se nuwe rioolaanleg is nie net totaal onafhanklik van ESKOM-krag nie, maar ook 100% natuurlik. Die reuse nuwe ‘oksidasiedamme’-aanleg is in 18 maande afgehandel. Die eerste fase kan 3000 mense diens, maar is modulêr uitbreibaar tot 10 000. Byna ‘n 100 000 ton se grond is geskuif, en die projekbegroting was meer as Φ8 000 000.VLAAMS BELANG HARDLOOP 60km VIR ORANIA! https://bit.ly/3ePOvLwOrania Beweging2022-09-14 | ...Orania se strategie: Die streekplanOrania Beweging2022-08-23 | Frans de Klerk, Raadslid van die Orania Beweging, verduidelik die Orania strategie by die Orania Beweging se ledenaweek. Hy noem hierdie moontlike strategie die "Dorp na Stad na Streek"-fase van die Orania Plan.
Ons het elke Afrikaner nodig om te help bou, steun die Orania Beweging! Sluit aan as lid by www.orania.co.za/lidmaatskapOrania in die media: Orania Beweging reageerOrania Beweging2022-08-17 | Orania het onlangs wye media-aandag gekry, van RSG tot The Citizen en Agence France-Presse. Die Orania Beweging het die navrae hanteer en Orania se saak gestel.
Orania is gereeld in plaaslike en internasionale media se visier. Die Orania Beweging tree op as Orania se woordvoerder en verdediger wanneer dit by sake van mediabelang kom. Joernaliste werk ook direk deur die Orania Beweging se kantoor wanneer hulle Orania wil besoek.SUID-TIROOL: n Vryheidsmodel vir Afrikaners?Orania Beweging2022-07-15 | Suid-Tirool is ‘n (meestal) Duitsprekende gebied, wat na die Eerste Wêreldoorlog as oorlogsbuit van Oostenryk afgesny is en aan Italië gegee is. Onder Italiaanse fascisme is die Duitssprekendes erg onderdruk. Intussen kon die Suid-Tirolers ‘n groot mate van territoriale onafhanklikheid kry. Hulle kan 90% van belasting terughou, eie skole, munisipaliteite en instellings organiseer en reguleer en tot ‘n groot mate oor hulle eie sake besluit.
Die Orania Beweging het ‘n baie spesiale band met die Suid-Tirolers, hier gesels Joost Strydom van die Orania Beweging met Gino Bentivoglio tydens die 10 (+2) herdenking van die stigting van die “Suid-Tiroolse Vriendekring met die Afrikaner”.Onderhoud op RSG: die Orania Beweging reageer op Lesufi se goedkoop politiekOrania Beweging2022-06-30 | ...Lesufi: Orania Beweging onderhoud op PretoriaFMOrania Beweging2022-06-30 | Joost Strydom, Uitvoerende Hoof van die Orania Beweging, reageer op Mnr Panyaza Lesufi se ongegronde uitlatings oor Orania. Lesufi het aangevoer dat Orania nie bestaansreg in Suid-Afrika het nie, omdat Afrikaans 'n prominente rol in Orania speel. Strydom het teruggekap dat Orania nie Lesufi se toestemming nodig het om te bestaan nie, en dat die gemeenskap op geen manier onwettig is nie.
Orania.co.za/lidmaatskapWen n vakansie in Orania!Orania Beweging2022-06-22 | Jy kan vanjaar 'n onvergeetlike vakansie in Orania wen! Van luukse oornagverblyf, tot eksklusiewe spa-behandeling - van heerlike etes, tot 'n oefensessie in die gimnasium! Om in te skryf, verwys vriende en familie om aan te sluit by die Orania Beweging; elke verwysing wat suksesvol aansluit is een inskrywing vir jou. (𝙄𝙣𝙙𝙞𝙚𝙣 𝙟𝙮 𝙨𝙚𝙡𝙛 𝙣𝙤𝙜 𝙣𝙞𝙚 '𝙣 𝙡𝙞𝙙 𝙞𝙨 𝙣𝙞𝙚, 𝙜𝙚𝙚 𝙖𝙨𝙗. 𝙟𝙤𝙪𝙨𝙚𝙡𝙛 𝙖𝙨 𝙚𝙚𝙧𝙨𝙩𝙚 𝙫𝙚𝙧𝙬𝙮𝙨𝙞𝙣𝙜)
Skryf nou in: https://orania.co.za/wen-n-vakansie/Orania Beweging Ledeverslag Maart&AprilOrania Beweging2022-05-03 | Hoekom was die Orania Beweging op SAfm? (Met dieselfde cliché vrae oor Verwoerd en kolonialisme)Is dit moontlik om die “Land Debate” met eie arbeid te herdefinieer? youtu.be/4AV_VJ1fkk0
Orania Beweging se Helpsaamfonds: ‘n Miljoenrand vir Afrikanerbemagtiging. Wen ‘n vakansie in Orania! Gee jou verwysings vir ledeaansluitings. https://orania.co.za/wen-n-vakansie
Stigtingsdag in Orania: Gestig, AVSTIG (Afrikanervryheidstigting), Ontstig, GeveStig.OSK: Orania se eie bank vier 20-jaar se sukses!
Sakke vol hoop: Helpsaamfonds sorg vir behoeftiges.Argitektuur: Wanneer sal Afrikaners weer mooi geboue begin bou?
Waarom verlaat 1-miljoen mense SA in 5 jaar? Hoe kan Orania kompeteer?
Kookwater Rugby en Netbal in Orania!100km/200km “Vasbyt” wedloop in Orania.
Ledenaweek: Kundiges kom spreek Oraniërs toe
Sluit aan by die Orania Beweging en help Orania groei: Orania.co.za/lidmaatskap Ondersteun kinders en bejaardes, en belê in bekostigbare behuising deur aan te sluit by die Helpsaamfonds: https://orania.co.za/helpsaamfonds/
Donasies aan Orania:Orania.co.za/donasiesSAfm Tuesday Takeover met Joost Strydom en Carel Boshoff.Orania Beweging2022-05-03 | 'n Gesprekgeleentheid met baie kort kennis op SAfm; met min voorbereidingsgeleentheid het Orania Beweging steeds besluit om aan hierdie inisiatief deel te neem. Die selfde cliché vrae oor Afrikaners se ‘Apartheidskuld, kolonialisme en Verwoerd’, is weer voor Orania se deur gelê.
Daar was egter ook geleentheid om die gronddebat te begin herdefinieer met eie arbeid as onlosmaaklike oplossing.Orania se eie bank: OSK vier 20 se suksesOrania Beweging2022-04-21 | Orania Spaar en Krediet: 20 jaar se suksesse!
OSK Koöperatiewe Bank Beperk (OSK) het in 2021 weer die Suid-Afrikaanse Reserwe Bank se prys vir die beste koöperatiewe bank in Suid-Afrika gewen! Hierdie prys heet 'Best performing cooperative bank' en dit is die derde keer dat Orania se eie OSK hierdie prys verdien. Op Vrydag 18 Maart egter het OSK iets anders gevier: 20 jaar se bestaan. OSK het begin as ʼn goedhartige diens deur mnr Lucas Taljaard, wat in die pioniersjare van Orania werkers, wat nie na ʼn buitebank kon reis nie, se tjeks ingeneem het en aan hulle kontant uitbetaal het. Hy het dan self na buurdorpe gereis om die tjeks te wissel. Toe werkers oom Lucas begin vra om van die geld vir hulle te “spaar” sodat hulle dit verantwoordelik spandeer, het hy besef hy sou die proses moes formaliseer. OSK het van krag tot krag gegaan deur strategiese beplanning, navorsing en insig op ‘n hoë standaard, betroubare personeel en Afrikanerinisiatief. Wat begin het as ʼn stokveldiens in Orania het in 2020 alreeds meer as ɸ230 000 000 se openbare kapitaalvorming in Orania gefasiliteer! Tydens die verjaardagvieringe, wat deur ongeveer 200 mense bygewoon is, het Hanri Maritz, die bankbestuurder, die Lucas-Taljaard-studiefonds amptelik bekendgestel. Dié fonds, wat in ʼn vorige nuusbrief gemeld is, het ten doel om behoeftige Orania-kinders ʼn geleentheid tot tersiêre studies te gee. Nadat die berig in die Orania Bewegingnuusbrief verskyn het, was daar tussen kaartjieverkope en donasies reeds ɸ15 000 in die fonds! Hanri Maritz het aangekondig dat OSK die bedrag ora vir ora sal ewenaar, en daarna het die Orania Ontwikkelingsmaatskappy ook ɸ10 000 bygedra, wat OSK weer geëwenaar het. Ander sprekers by die geleentheid was dr John Strydom van die OSK direksie, en Lucas Taljaard wat OSK saam met sy eggenote, Frieda, begin het. Die uitvoerende hoofde van die Orania Beweging, Orania Dorpskantoor en Orania Ontwikkelingsmaatskappy het ook elkeen ʼn geleentheid gekry om hulle gelukwense oor te dra. Daarna is ʼn koek, wat ʼn presiese replika van die OSK gebou is, gesny. Baie geluk aan die personeel, direksie en bydraers tot OSK. Elke Oraniër wat ʼn rekening by OSK het, is ook ʼn aandeelhouer en al daardie bydraes het groot moontlikhede in Orania ontsluit.
Dra by tot die Lucas Taljaardstudiefonds: orania.co.za/donasies (verwysing: Studiefonds)Helpsaam se driepunt plan vir behoeftige Afrikaners: R1miljoen in 2022!Orania Beweging2022-03-25 | Die Orania Beweging se helpsaamfonds het ‘n driepunt plan om Afrikaners volhoubaar te bemagtig en Afrikanerarmoede te verbreek! Hier gee Joost Strydom van die Orania Beweging terugvoer oor die suksesse en vertel van die R1 000 000 bemagtingsplan.
Elke bydra help ons om kinders se skoolfooie, studente se studiekoste, en bejaardes se versorging te help befonds. Ons ontwikkel ook bekostigbare behuising sodat Afrikaners toegang tot werksgeleenthede kan kry! Die Helpsaamfonds se fokus is om mense te help wat bereid is om hulleself te help. So breek ons die afhanklikheidskultuur en leer Afrikaners weer om selfstandig en selfversorgend te wees.
'n Volk red homself en baie dankie vir elkeen wat kinders, studente en bejaardes help bemagtig, deur by te dra tot die Helpsaamfonds!
Donasies aan die Helpsaamfonds: Orania.co.za/donasies
Word ‘n Orania Beweginglid Orania.co.za/lidmaatskap
Maak 'n direkte oorbetaling aan die Helpsaamfonds:
Helpsaamfonds Absa Takkode 632005 Spaarrekening 916 450 4961. Nederlandse bankrekening: Bank: ABN-AMRO Rekeningnaam: Vriende van Orania Tak: Bovenkarspel, Grootebroek Rekeningnommer: (IBAN) NL 19 ABNA 0608 2674 30 E-pos asseblief bewys van inbetaling na geldsake@orania.co.zaOrania bied aan: Majubafees 2022Orania Beweging2022-03-04 | Orania was vanjaar die gasheer vir die herdenking van die 1881 slag van Majuba: die Majubafees.
Hierdie fees word deur die Majuba Boerevolktrust beskerm en deur verskillende gasheerorganisasie aangebied. Vanjaar was 'n groot sukses en wonderlike sametrek!
https://majubaberg.co.za/majuba-burger/ Orania.co.za/lidmaatskapOrania Beweging: Ledeverslag Februarie 2022Orania Beweging2022-02-25 | Orania Beweging: Ledeverslag Februarie 2022
Nuus uit Orania
1. Hoe klink Orania se ‘struggle liedjies’, of sing ons eerder arbeidsliedere? 2. Facebook skop ‘n Orania Beweging-advertensie af? Hoekom? 3. Die Orania instellings wat Majuba-reël help Afrikanerkultuur bewaar. 4. Internasionale Moedertaal-dag in Orania. 5. Orania se beginselsraamwerk, geloof en kultuur. 6. Prof Jaap Steyn se boekery word aan Orania instelling geskenk. 7. Orania Veiligheidsdienste se nuwe tuiste, en Oraniërs se bydraes ‘n veilige omgewing.
Sluit aan by die Orania Beweging en help Orania groei: Orania.co.za/lidmaatskap
Ondersteun kinders en bejaardes, en belê in bekostigbare behuising deur aan te sluit by die Helpsaamfonds: https://orania.co.za/helpsaamfonds/
Donasies aan Orania: Orania.co.za/donasiesOrania Beweging: Ledeverslag Januarie 2022Orania Beweging2022-02-03 | Januarie 2022 Ledeverslag
Nuus uit die Orania Beweging: • Orania Beweging bied baie suksesvolle vakansieprogram aan. • Orania Beweging hanteer sensasionele media. • OKeR bied Volksliedkompetisie vir Orania aan! • Tannie Elize Ungerer: 28 jaar se diens by die Orania Beweging! • Helpsaamfonds maak meer as R700 000 se toedelings om behoeftiges te bemagtig • Orania Beweging inligtingstoere, lede help Orania Bemark aan meer as 468 mense in Desember alleen en ‘n totaal van 3315 toergangers in 2021! • Majubafees, Orania Beweging, Orania Dorpskantoor en Orania Bewaringstigting saam met ander instellings in Orania is vanjaar die gashere by dié fees.
Nuus uit Orania • Skole open, en matriekuitlsae maak Orania trots • Skolesport: Grootste kleuresport nóg • Optiese vesel-internet word gekoppel deur die Orania Dorpskantoor
Sluit aan by die Orania Beweging en help Orania groei: Orania.co.za/lidmaatskap
Ondersteun kinders en bejaardes, en belê in bekostigbare behuising deur aan te sluit by die Helpsaamfonds: https://orania.co.za/helpsaamfonds/
Donasies aan Orania: Orania.co.za/donasiesEerstejaarsstudente in Orania!Orania Beweging2022-01-12 | Onthou jy jou eerstejaar? Krete, liedjies en laatnagte met min slaap, alles in Afrikaans? Hier is 'n voorsmakie van die oriënteringsfase wat eerstejaarsstudente by Bo-Karoo Opleiding tans in Orania deurgaan.
Opleiding vir jong Afrikaners, in Afrikaans, is ‘n verantwoordelikheid wat Orania self opneem. Die eerste fase is die tegniese opleiding wat by Bo-Karoo Opleiding plaasvind, waar daar vanjaar deur die honderd-merk gebreek is. Studente in Orania kan uit verskeie kursusse kies, wat ‘n diploma in siviele konstruksie, messelwerk, loodgieterswerk, tuisversorging en vanjaar ook vir die eerstekeer ‘n landbou-kwalifikasie insluit. Die 2022 eerstejaars het aangekom, en gaan tans deur ‘n intensiewe ontvangs en oriënteringsfase. Die dorp wemel dus van jongmense, met die normale krete, liedjies en pret wat eerstejaars gewoonlik tussen die formaliteite moet inwerk! Welkom aan die 2022 eerstejaars in Orania, en baie sterkte vir julle studie-toekoms in Orania!Help Orania bou: Word n Orania Beweging-lidOrania Beweging2022-01-10 | Deel gerus hierdie video met jou vriende!
JY KAN ORANIA HELP GROEI!
Sluit aan as 'n Orania Beweging-lid en word deel van dié Afrikaner-organisasie wat 'n werkbare plan vir ons mense het!
Jou steun help Orania en sy instellings om vinniger te groei, help ons om 'n tuiste te bou vir Afrikaners, en rig 'n baken van hoop in 'n wankelende wêreld op.
Sluit vandag aan as 'n lid, en word deel van die groep Afrikaners wat self moue oprol vir 'n toekoms!
Besoek: www.orania.co.za/lidmaatskap en kies "sluit self aan".